Lejweleputswa Tennisproewe. Hoërskool Bothaville se 0.15 tennisspelers het Maandag, 20 Januarie, aan die Lejweleputswa Tennisproewe deelgeneem.
Uitslae behaal:
- Ciska van der Walt no. 1
- Krezé Rossouw no. 9
- Liané van den Berg no. 10
- Carlize Nel no. 13
Ciska is ook uitgenooi om aan die Vrystaat Tennisproewe deel te neem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Become a Sponsor








