)
Lejweleputswa Tennisproewe – Hoërskool Bothaville

Lejweleputswa Tennisproewe. Hoërskool Bothaville se 0.15 tennisspelers het Maandag, 20 Januarie, aan die Lejweleputswa Tennisproewe deelgeneem. Uitslae behaal: Ciska is ook uitgenooi om aan die Vrystaat Tennisproewe deel te neem.…