Matriek-prestasies 2025. Tydens die Top presteerders geleentheid vir Matriek-prestasies 2025 in die Gert Sibande Distrik, is twee leerders en twee onderwysers van Hoërskool Secunda vereer.
By hierdie geleentheid is Megan Bezuidenhout aangewys as deel van die top 30 presteerders in Gert Sibande streek. Kayla Hurter is nie net deel van Top 10 nie, sy is ook die nommer 1 in die Gert Sibande streek. Mev. Buss en Mev. Thomas is ook aangewys as die onderwysers met die hoogste punte in IGO vir die streek.
Hoërskool Secunda was also awarded with an accolade for a matric pass rate of 95-100% over three consecutive years.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








