)
Matriek-prestasies 2025 – Hoërskool Secunda

Matriek-prestasies 2025. Tydens die Top presteerders geleentheid vir Matriek-prestasies 2025 in die Gert Sibande Distrik, is twee leerders en twee onderwysers van Hoërskool Secunda vereer. By hierdie geleentheid is Megan…

Rugby Dinee 2024 – Hoërskool Secunda

Rugby Dinee 2024. Hoërskool Secunda het ‘n Rugby dinee 2024 vir die skool se rugbyspelers aangebied. Toekennings vir prestasies gedurende 2024 is ook aan sewe rugbyspelers tydens die dinee oorhandig.…

EHS-tennistoernooi – HTS Middelburg die kampioene

EHS-tennistoernooi. HTS Middelburg se tennisspan het weer as kampioene uit die stryd getree by die jaarlikse EHS-tennistoernooi. Die toernooi het oor twee koue dae plaasgevind, maar die spelers het hul…

Nasionale Landsdienskamp – Hoërskool Secunda leerders leiers

Nasionale Landsdienskamp. Hoërskool Secunda se leiers is waarlik tops! Twee van Die skool se leiers, Ruan van der Merwe en Ruben Strudom, is tydens die kamp aangewys as Nasionale leiers.…