Rugby Dinee 2024. Hoërskool Secunda het ‘n Rugby dinee 2024 vir die skool se rugbyspelers aangebied. Toekennings vir prestasies gedurende 2024 is ook aan sewe rugbyspelers tydens die dinee oorhandig.
- Nathan Berman: Beste vordering 2024, Senior rugby
- Markis Schoeman: Mees toegewyde rugbyspeler 2024, Junior rugby
- Alonzo Blankenberg: Mees toegewyde rugbyspeler 2024, Senior rugby
- Jayden Scholtz: Mees belowende rugbyspeler 2024, Junior rugby
- Rico Schoeman: Mees belowende rugbyspeler 2024, Senior rugby
- Wikus Venter: Beste vordering 2024 Junior rugby
- Cornelius Erasmus: Meeste punte aangeteken en Beste agterspeler 2024, Junior rugby
- Damian De Beer: Meeste punte aangeteken 2024, Senior rugby
- Joshua Jansen: Beste voorspeler 2024, Junior rugby
- Zac Loock, Bakkies Bezuidenhout, Franko Rossouw: Beste voorspeler 2024, Senior rugby
- Ryan Erasmus, Jarno Haarhoff: Beste agterspeler 2024, Senior rugby
- Bermich Schmidt: Beste 7’s speler 2024, Junior rugby
- Bismarck Jansen, Zander van der Merwe: Beste 7’s speler 2024, Senior rugby
- Zander Scheepers: Ysterman 2024, Senior rugby
- 2de Span “Kwaggas”: Beste Rugbyspan 2024





Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.facebook.com/hoerskool.secunda
Foto’s verskaf










