)
Rugby Dinee 2024 – HoĆ«rskool Secunda

Rugby Dinee 2024. HoĆ«rskool Secunda het ‘n Rugby dinee 2024 vir die skool se rugbyspelers aangebied. Toekennings vir prestasies gedurende 2024 is ook aan sewe rugbyspelers tydens die dinee oorhandig.…