Noord-Vrystaat Hokkie. Drie hokkiespelers van Hoërskool Bothaville, Thato Mototo o.14A, Kara van der Walt o.16B en Soso Sefika o.18B, is gekies vir die Noord-Vrystaat Hokkie A rn B spanne.
Twee van die skool se hokkiespelers, Kyla du Toit en Krezé Rossouw, is op hulle beurt genooi om aan die Noord-Vrystaat Rhino proewe week deel te neem.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.facebook.com/BothavilleHS
Foto’s verskaf











