Landloop. Hoërskool Witteberg se Landloopleerders het onlangs aan die Oos-Vrystaat en Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem. Na afloop van die byeenkomste is vier Wittebergers in die Vrystaat span ingesluit wat aan die Suid Afrikaanse Kampioenskappe gaan deelneem.
SA Landloop atlete:
- Andrea Steynberg
- Kaylin Le Roux
- Illne Myburgh
- Gerhard Bosser
Vrystaat uitslae:
- Gerhard Bossert – 4de Seuns 0/16
- Andrea Steynberg – 5de Dogters 0/16
- Illne Myburgh – 6de Dogters 0/16
- Kaylin Le Roux – 11de Dogters 0/17
- Francisca Rheeder – 24ste Dogters 0/14
Oos-Vrystaat:
- Kaylin Le Roux – 1ste Dogters 0/17
- Andrea Steynberg – 2de Dogters 0/16
- Gerhard Bossert – 2de Seuns 0/16
- Francisca Rheeder – 4de plek Dogters 0/14
- Carissa Tredoux – 4de Dogters 0/17
- Illne Myburgh – 4de Dogters 0/16
- Ria-Li Swanepoel – 6de Dogters 0/16
- Zane Wessels – 7de Dogters 0/15
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf