Landloop. Hoërskool Kemptonpark se landloop atlete sluit die seisoen op ‘n hoë noot af en stap weg met die volgende toekennings by die D17-kampioenskappe:
- Junior dogters algeheel eerste
- Junior seuns algeheel eerste
- Lizzy de Beer – Beste o/15 dogter
- Henrico Zietsman – Beste o/15 seun
- Cassidy Bosman – Beste o/16 dogter
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf