Vrystaat Skole Tennis. Vier leerders van Hoërskool Witteberg is ingesluit in die Vrystaat Skole Tennisspan.
Op die ranglys verskyn die Wittebergers as volg:
Dogters o.15:
Zané Wessels – 3de
Marinelle Oelofse – 6de
Seuns o.15:
Evan Nieuwoudt – 1ste
Hugo van Strijp – 6de
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf