Die leerders van Laerskool Nelspruit vaar goed in die Mpumalanga Final Spur Mountain Bike School League – daar was 3 Nellies onder die Top 3:

Sub-nipper seuns

  1. Jamie Doncaster
  2. Paul Coetzee

Nipper dogtersĀ 

  1. Megan Botha

Drie Nellies het ook trofeƫ gewen vir algehele top 3 plekke in Mpumalanga vir die seisoen:

Sub-nipper seunsĀ 

  1. Jamie Doncaster
  2. Paul Coetzee

Nipper dogtersĀ 

  1. Megan Botha

Laerskool Nelspruit eindig algeheel 6 de.

1 Penryn Prep Lowveld 439

2 Kruinpark Laerskool Highveld 390

3 Laerskool Lydenburg Lowveld 340

4 Laerskool Secunda Highveld 282

5 White River Primary Lowveld 281

6 Laerskool Nelspruit Lowveld 260

7 Goedehoop Laerskool Highveld 242

8 Uplands Prep Lowveld 201

9 Curro Nelspruit Lowveld 197

10 Pionier Laerskool Ā Highveld 169

 

Become a Sponsor