Interhuis Atletiek. Laerskool Nelspruit kondig met trots die top toekennings aan wat behaal is tydens die Seymore, Du Toit en Basson Interhuis Atletiekbyeenkoms van 2023.
- Junior Vixtrix Ludorum: Vanessa Badenhorst
- Junior Victor Ludorum: Stefan Augustyn
- Beste Naelloper Junior Dogter: Vanessa Badenhorst
- Beste Naelloper Junior Seun: Stefan Augustyn
- Beste Hekkies-atleet Dogter: Alizé Engelbrecht
- Beste Hekkies-atleet Seun: Jamie Doncaster
- Beste Middelafstandatleet Dogter: Leney Maree
- Beste Middelafstandatleet Seun: Julian Middel
- Beste Prestasie ASA-tabel Dogter: Alizé Engelbrecht (843 ASA-punte)
- Beste Prestasie ASA-tabel Seun: Jamie Doncaster (791 ASA-punte)
- Beste Veldatleet Dogter: Celeste Classen
- Beste Veldatleet Seun: Liam Classen
- Beste Naelloper Senior Dogter: Marike Wasserman
- Beste Naelloper Senior Seun: Jamie Doncaster
- Senior Vixtrix Ludorum: Marike Wasserman
- Senior Victor Ludorum: Jamie Doncaster
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://laerskoolnelspruit.co.za/
Foto’s verskaf