Pink Rugby Squad. Vyf 0/13 en ses o.12 seuns van Laerskool Nelspruit is gekies vir die o.13 en o.12 Pink Rugby Squad. Hierdie manne is deur na die Pumas se finale proewe vir 2024.
Die “0/13 Pink Squad” is:
- Caiden Heunis
- Dandré Louw
- Bernard Calitz
- Morné van Wyk
- Malan de Klerk
O.12 Pink Squad:
- Liam Classen
- Milan Bekker
- Roelf Winterbach
- Schalk Venter
- Kyle van Rooyen
- Ruben Matthysen
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 
https://laerskoolnelspruit.co.za/
Foto’s verskaf