)

Gene Louw – Laerskool Gene Louw jaarlikse Prysuitdeling

Gene Louw. Laerskool Gene Louw van Kaapstad het dertien leerders beloon vir individuele prestasies tydens hul jaarlikse prysuitdeling.

  • Eben Strauss: Ontvang die Carl Albrecht-skild vir Grondslagfase Veelsydigheid
  • Lente Badenhorst: Ontvang die Chris van der Merwe-trofee vir Akademie (Graad 5)
  • Christiaan Rabie: Wasserfall-trofee vir Musiek
  • Sophia Hagen: Beheerliggaam-trofee vir Buite-Kultuur & Carl Albrecht-skild vir Veelsydigheid (Intermediêre Fase)
  • Matthew Louw: Beheerliggaam-trofee vir Klubsport
  • Marcel Louw: Bestuurspan-trofee vir eer aan die Skool
  • Khloë Hanekom: Conradie-trofee vir Akademie (Graad 4)
  • Annebelle Groenewald: Lochner-trofee vir Akademie (Graad 6)
  • Ankia Koen: Dux-trofee vir Akademie (Graad 7)
  • Imke Roux: Volschenk-trofee vir Sportdogter vir die Jaar en Besonderse Prestasie
  • Joey Calitz: Personeeltrofee vir Sportseun van die Jaar
  • Anika du Preez: Gene Louw-skild vir Veelsydigheid (Seniorfase)
  • Leila Palvi: Van Der Walt-trofee vir Binne-Kultuur
Van links: Matthew Louw, Marcel Louw, Khloë Hanekom, Annebelle Groenewald
Van links: Ankia Koen, Imke Roux, Joey Calitz
Van links: Anika du Preez, Leila Palvi

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 

https://www.genelouw.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal