Weskaap Atletiekbyeenkoms – Laerskool Gene Louw
Weskaap Atletiekbyeenkoms – Vyf atlete van Laerskool Gene Louw het geskitter by die Weskaap Atletiekbyeenkoms. Die volgende atlete het hul Wes-Kaap-kleure verwerf en gaan aan die Nasionale Kampioenskappe deelneem. Hulle…
Gene Louw – Laerskool Gene Louw jaarlikse Prysuitdeling
Gene Louw. Laerskool Gene Louw van Kaapstad het dertien leerders beloon vir individuele prestasies tydens hul jaarlikse prysuitdeling. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://www.genelouw.co.za/ Foto’s verskaf









