Botswana Chess Tournament. Die Bojanala skaakspan van Bergsig Akademie, Rustenburg, is op pad na Botswana. Die leerders neem aan die Botswana Chess Tournament deel. Olerato Masike vorm deel van die span wat die streek van Bergsig gaan verteenwoordig. Twee voornemende arende gaan ook deelneem, as deel van die span.
Bergsig Akademie wens sterkte toe aan Zander Myburgh en Boikanyo Bantseke.
The members of the Bojanala chess team are on their way to Botswana. Olerato Masike, one of our eagles, is joining this team to show what Bojanala has to offer. Two prospective eagles will also compete as part of the team. Good luck to Zander Myburgh and Boikanyo Bantseke.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za 
Photo supplied