)

South African Dance Championship – Primêre Meisieskool Oranje

South African Dance Championship. Skylé-Anne Janse van Rensburg, leerder van Primêre Meisieskool Oranje het in Desember 2024 aan die South African Dance Championship deelgeneem en soos volg presteer:

  • 12 jaar en jonger Champ Disco Slowdance 2de
  • 12 tot 15 jaar Champ Rock n Roll 2de
  • 12 tot 15 jaar FS Couples 5de
  • 14 jaar en jonger Girls Freestyle Qualifiers 6de

Skyle-Anne het ook in Desember aan die UDS Suid-Afrikaanse Nasionale kompetisie deelgeneem. Sy presteer soos volg:

  • Unsteady Contemporary 84.6%
  • Acro Flowers 74.6%
  • Disco Solo 77%
  • Disco Slow 83.3%

Skylé-Anne ontvang die toekenning vir die top 3 in haar afdeling onder Disco Slow. Sy ontvang ook haar erekleure en kwalifiseer om aan die “Odyssey of Dance Virtual International” deel te neem.

South African Freestyle and Disco Championship

Roselynn van Niekerk het vanaf 23 tot 24 November aan die South African Freestyle and Disco Championship deelgeneem en soos volg presteer:

  • 10 tot 12 jaar Champ Solo 1ste
  • 10 tot 11 jaar Champ Slow 1ste
  • 11 jaar en jonger Champ Freestyle Couples 2de
  • 12 jaar en jonger Prem Champ World Qualifier 3de
  • 12 jaar en jonger Champ Disco Solo 2de
  • 12 jaar en jonger Champ Disco Slow 1ste

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal