Boland Gholfspan. Drie leerders van Hoër Jongenskool Paarl, Janus Roberts, Dylan Kayne en John Rabie, is in die o.19- Boland-gholfspan ingesluit. Hierdie span neem vanaf 17 tot 22 Desember aan die GHOLFRSA o. 9- interprovinsiale toernooi te Kimberley deel.
Baie geluk, manne!
Lees meer oor HJS: