)

Arm Teater – Fichies woon werkswinkel by vir drama

Arm Teater. Hier kom drama! Die gr 11-drama leerders van Hoërskool Fichardtpark het ‘n werkswinkel oor Arm Teater (of Gestroopte teater) bygewoon. Dit is gehou by Oranje Meisiesskool en was vir die leerders ‘n ongelooflike geleentheid om by te woon. 

Die veelsydige Sjaka Septembir het dié werkswinkel aangebied. Hy het die bekende verhaal van Rooikappie gebruik, wat nooit weer dieselfde virdie leerders sal wees nie. 

Sjaka is een van Suid-Afrika se top skrywers. Hy tree op as digter, regisseur, mentor, teatervervaardiger en akteur.  

Die leerders het ongelooflik baie by hom én by mekaar geleer. 

Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark:

https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal