ANHS Leerlingraad. Hoërskool Aliwal-Noord is baie trots om hul leiers vir 2022 bekend te stel.
Dogters: Anica Pretorius (Hoofdogter), Benathi Beje (Onderhoofdogter), Olothando Mbakaza, Milani Mdwaba, Dijana Coetzer, Mckayla Jacobs en Bohlokwa Tsemani.
Seuns: Janco Labuscagnie (Hoofseun), Wium Smit (Onderhoofseun), Robert Orrock, Buhle Moyake, Kamva Molose, Henco Vorster en Duran Sauer.
Koshuisleerlingraad – Meisies: Amahle Mathetha (Hoofdogter), Kaylan Van Zyl en ZIntle Makehle.
Koshuisleerlingraad – Seuns: Adriaan Opperman (Hoofseun), Marco Langenhoven, Robert Orrock en Henco Vorster
Foto’s verskaf
Lees meer oor ANHS: https://schoolsthatrock.co.za