SANSSU-span – Hoërskool SPS Brandfort trots op Rickus Steyn
SANSSU-span. Hoërskool SPS Brandfort vier sukses! Baie geluk aan Rickus Steyn, ’n uitmuntende skut van Hoërskool SPS, wat weer sy plek in die SANSSU-span verwerf het. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Skole…
Freestate XCM-fietsryresies – Hoërskool SPS Brandfort
Freestate XCM-fietsryresies – Hoërskool SPS Brandfort is baie trots op Esmè Cronjé, wat tydens die vakansie aan die Freestate XCM-bergfietsresies deelgeneem het. Hierdie gesogte Freestate XCM-fietsryresies het plaasgevind by die…
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – SPS Brandfort
Vrystaat Hoërskole-Atletiekkampioenskap. Hoërskool SPS Brandfort is trots om bekend te maak dat Ania Pienaar (o/19) en Gideon van Heerden (o/15) tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap in Bloemfontein puik presteer het.…
Mnr. & Mej. SPS – Hoërskool SPS Brandfort verheug
Mnr. & Mej. SPS. Baie geluk aan Hoërskool SPS Brandfort se nuwe Mnr. en Mej. SPS wenners! 🌟 Dankie aan elke finalis wat die aand so besonder gemaak het –…
Vrystaat Swemkampioenskappe – Hoërskool SPS Brandfort
Vrystaat Swemkampioenskappe. Baie geluk aan ons drie uitmuntende swemmers – Mieke Rautenbach, Ruben Rautenbach en Brian van Rensburg – wat verlede week in Bloemfontein aan die Vrystaat Swemkampioenskappe deelgeneem het.…
C.H.A.D. Dansskool – Hoërskool SPS Brandfort leerder presteer
C.H.A.D. Dansskool. Hoërskool SPS Brandfort vier talent en prestasie! 🎉 Baie geluk aan Elbé Pienaar, ’n leerder van Hoërskool SPS Brandfort, wat tydens die prysuitdeling by C.H.A.D. Dansskool uitmuntende erkenning…
Leerderraad 2026 – Hoërskool SPS Brandfort maak trots bekend
Leerderraad 2026. Met groot trots kondig SPS Brandfort die verkiesing aan van die nuwe Leerderraad vir 2026. Hierdie groep uitstaande jong leiers is gereed om ’n verskil te maak en…
SA Skoleskiet Kampioenskappe – Hoërskool SPS Brandfort
SA Skoleskiet Kampioenskappe. SA Skoleskiet Kampioenskappe – Hoërskool SPS Brandfort. Baie geluk aan Rickus Steyn, wat tydens die vakansie met groot sukses aan twee nasionale skietkampioenskappe deelgeneem het! Die Suid-Afrikaanse…
PTCE Kompetisie 2025 – Hoërskool SPS Brandfort
PTCE Kompetisie 2025. Verbruikerstudies: Bak- en Preserveerkompetisie Distrik-uitdunrondte – Lejweleputswa. Hoërskool SPS is ongelooflik trots om die uitslae van die Lejweleputswa distrik-uitdunrondte aan te kondig: Beané Pretorius het die eerste…
SA Jagters Streekskiet – Hoërskool SPS Brandfort
SA Jagters Streekskiet, Uitmuntende prestasie deur Rickus Steyn! Rickus Steyn van Hoërskool SPS Brandfort het gedurende die naweek van 12 Julie aan die SA Jagters Streekskiet by die Sandveld Tak…
Vrystaat Platteland Rugbyspanne – Hoërskool SPS Brandfort
Vrystaat Platteland Rugbyspanne. Hoërskool SPS Brandfort spog vanjaar met ses rugbyspelers wat in die o.11 en o.12 Vrystaat Platteland Rugbyspanne ingesluit is. Die skool het ook drie afrigters wat betrokke…
SANSSU Top-80 proewe – Hoërskool SPS Brandfort
SANSSU Top-80 proewe. Rickus Steyn, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het die afgelope naweek in Upington sy plek los geskiet by die SANSSU Top-80 proewe. Hy het sy plek tot…
Suid Vrystaat Tweekamp span – Hoërskool SPS Brandfort
Suid Vrystaat Tweekamp span. Drie atlete van Hoërskool SPS Brandfort, Ruben Rautenbach, Ania Pienaar en Danru Burger, is gekies vir die Suid Vrystaat Tweekamp span. Die span neem op die…
Kleure atletiek – Hoërskool SPS Brandfort
Kleure atletiek. Ses leerders van Hoërskool SPS Brandfort het tydens die Kleure-atletiek byeenkoms rekords verbeter. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf
Enviro Quiz – Hoërskool SPS Brandfort
Enviro Quiz. Hoërskool SPS Brandfort se Enviro Quiz groep Esmé Cronjé, Hendrika Louw, Mieke Rautenbach en Jaimee v/d Berg het aan die finale rondte deelgeneem. Hulle was deel van die…
Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie – Hoërskool SPS Brandfort
Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie. Rickus Steyn, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het aan die Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie (SANSSU) in Nylstroom deelgeneem en skitterend presteer. Die kompetisie het plaasgevind vir die noordelike…
Sand du Plessis Toernooi – Hoërskool SPS Brandfort
Sand du Plessis Toernooi. Hoërskool SPS Brandfort se o.15 Fast 5 Netbalspan en hul o.15 7’s Rugbyspan is as wenners gekroon by die Hoërskool Sand du Plessis toernooi die afgelope…
Dance Eisteddfod 2024 – Hoërskool SPS Brandfort
Dance Eisteddfod 2024. Ané Joubert, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het deelgeneem aan die Dance Eisteddfod 2024. Dit is aangebied deur Reel Produksies in samewerking met ATKV – gemeenskapsteater op…
Koshuis prefekte – Hoërskool SPS Brandfort
Koshuis prefekte. Foto: Van links, agter: Ewald Erasmus, Ruben Rautenbach, Juandré Strydom, Xander van Heerden, Adriaan Vorster, They Jongbloed. Voor: Madeli Cronjé, Tammy Niemand, Ashley se Lange, Beané Pretorius, Ania…
Top Vyf Akademiese Presteerders – Hoërskool SPS Brandfort
Top Vyf Akademiese Presteerders – Foto: Graad 4 Top Vyf: Agter: Christiaan van der Merwe, Elivia Pienaar, Leané O’Neale. Middel: Esther van Dyk, Evan Joubert. Voor: Mia Erasmus. Hoërskool SPS…
Mnr Mej SPS 2024 – Hoërskool SPS Brandfort
Mnr Mej SPS 2024. Hoërskool SPS Brandfort het die wenners van Mnr Mej SPE 2024 aangewys. Juniors: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf
Bethlehem Perdry Kompetisie – Hoërskool SPS Brandfort
Bethlehem Perdry Kompetisie. Annie Fouché, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het tydens die vakansie deelgeneem aan die Bethlehem perdry kompetisie. Bethlehem Qualifier 9: Qualifier 10: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto…
Vrystaat Kiewiete Rugbyspanne – Hoërskool SPS Brandfort
Vrystaat Kiewiete Rugbyspanne. SPS is super trots op die veertien seuns wat ingesluit is in die Vrystaat Kiewiete spanne: o.19Vrystaat Kiewiete, o.19 Vrystaat Kiewiete XV en die o.16 Vrystaat Kiewiete…
Vrystaat Platteland Rugby – Hoërskool SPS Brandfort
Vrystaat Platteland Rugby. Nege seuns van Hoërskool SPS Brandfort is verkies vir die verskillende Vrystaat Platteland Rugby spanne. Onder 11: Onder 13: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://spsbrandfort.co.za/ Foto verskaf
Zone Atletiek – Hoërskool SPS Brandfort dring deur
Zone Atletiek. Hoërskool SPS Brandfort is baie trots op hul atlete. Vyftien atlete van Hoërskool SPS Brandfort het deurgedring na die volgende rondte van die Zone Atletiek byeenkoms. Die leerders…
SA Platteland Rugby – Hoërskool SPS Brandfort spelers presteer
SA Platteland Rugby. Twee seuns va Hoërskool SPS Brandfort, Xander van Heerden en Adriaan Pienaar, is deel van die SA Platteland Rugby se spanne. Die seuns toer tans in Frankryk…
Hoofleiers 2024 – Hoërskool SPS Brandfort
Hoofleiers 2024. Hoërskool SPS Brandfort het hul vier Hoofleiers vir 2024 tydens dié Hoërskool Prysuitdeling aangekondig. Baie geluk ook aan Emily Hobhouse Koshuis hoofseun (Altus Coetsee) en hoofdogter (Carmi Pienaar)…
Mnr & Mej 2023 – Hoërskool SPS Brandfort
Mnr & Mej 2023. Hoërskool SPS Brandfort kondig die wenners van Mnr & Mej SPS 2023. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf
Vrystaat platteland rugbyspan – Hoërskool SPS spelers in span
Vrystaat platteland rugbyspan. Hoërskool SPS Brandfort is baie trots op die sewe seuns wat vir die O.12 en O.13 Vrystaat Platteland spanne gekies is. Estiaan Du Toit en Hloni Lebakeng…
Hoërskool SPS Brandfort – Graad R Gradeplegtigheid
Hoërskool SPS Brandfort. Hoërskool SPS Brandfort het hul Graad R leerders vereer met hul gradeplegtigheid. Die skool is baie trots op elke leerder. Die skool verwelkom ook SPS se grondslagfase…































