)

Vrystaat platteland rugbyspan – Hoërskool SPS spelers in span

Vrystaat platteland rugbyspan. Hoërskool SPS Brandfort is baie trots op die sewe seuns wat vir die O.12 en O.13 Vrystaat Platteland spanne gekies is. Estiaan Du Toit en Hloni Lebakeng is gekies is vir die Vrystaat platteland rugbyspan. Die o.13’s is Marnu Bezuidenhoudt, Louwrens Vermaak, Mardu Steyl, Adriaan Pienaar en Wynand De Klerk.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://spsbrandfort.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Anè Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. Anè het nie net provinsiale kleure…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal