Bethlehem Perdry Kompetisie. Annie Fouché, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het tydens die vakansie deelgeneem aan die Bethlehem perdry kompetisie.
Bethlehem Qualifier 9:
- Socks: 1ste plek en 3de plek
- Paddy: Bump van junior level 0 na 2; 2de plek en twee 3de plekke
Qualifier 10:
- Socks: 1ste plek; 2de plek; twee 3de plekke
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










