Mnr/Mej Witteberg 2024. Gedurende die afgelope week het die jaarlikse Mnr/Mej Witteberg 2024. kompetisie plaasgevind. Dit is met trots aangebied deur die Witteberg ATKV Jeugtak.
Hiermee die uitslae van Mnr/ Mej Witteberg 2024:
- Mnr. Witteberg: Christian de Boer
- Mej. Witteberg: Simunè de Villiers
- 1ste Prins: Cornè du Plooy
- 1ste Prinses: Ria-Li Swanepoel
- 2de Prins: Pieter Nel
- 2de Prinses: Janè de Villiers
- Mnr. Fotogenies: Conrad Venter
- Mej. Fotogenies: Kaylin Stoffberg
- Mnr. Persoonlikheid: Karsten Rohrs
- Mej. Persoonlikheid: Ria-Li Swanepoel
- Mnr. Entrepreneurskap: Cornè du Plooy
- Mej. Entrepreneurskap: Ria-Li Swanepoel
- Mnr. Gemeenskapsdiens: Hugh Enslin
- Mej. Gemeenskapsdiens: Marichelle Spies
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto: Deodet de Coningh









