)

Nasionale Netbal Kampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

Nasionale Netbal Kampioenskap. Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein se 1ste netbalspan het vanoggend, Vrydag 12 Julie, hul aanslag om die SA-kroon begin. Oranje se eerste kragmeting by die Nasionale Netbal Kampioenskap in Roodepoort is teen Hoërskool Garsfontein.

Oranje se eerste netbalspan het laas in 2017 teen Garsies gespeel. Oranje was in 2022 die Nasionale Kampioen en hulle het 5de geëindig in 2023.

La Rochelle La Rochelle Girls’ High School , Monwabisi High School, De Aar en Hluvuka High School is die ander spanne in OMS se groep. Oranje het vanjaar al drie wedstryde teen La Rochelle Girls’ High School gespeel en was telkens aan die wenkant.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal