Vrystaat Kiewiete Rugbyspanne. SPS is super trots op die veertien seuns wat ingesluit is in die Vrystaat Kiewiete spanne: o.19Vrystaat Kiewiete, o.19 Vrystaat Kiewiete XV en die o.16 Vrystaat Kiewiete
- Brandon van der Westhuizen
- Frikkie Smit
- Pieter Bezuidenhoud
- Ras Vermaak
- Malan Kriel
- Cecil Lee
- Franco de Klerk
- MJ Wolmarans
- Jurie J van Rensburg
- Nicholas Bekker
- Daniël Botes
- Enrique Marais
- Brian van Rensburg
- Ruben Rautenbach
Die onderskeie weke vind tydens die skoolvakansie plaas in Frankfort en Reitz.
Meer skolenuus: https:///schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf










