Sand du Plessis Toernooi. Hoërskool SPS Brandfort se o.15 Fast 5 Netbalspan en hul o.15 7’s Rugbyspan is as wenners gekroon by die Hoërskool Sand du Plessis toernooi die afgelope naweek.
Die o.15 netbal het in Semi-finaal teen Hoërskool Ladybrand 19 – 15 gewen en teen Sand du Plessis in finaal met 20 – 19 gewen.
SPS se o.15 sewes rugbyspan het in die Semi-finaal teen Hoërskool Bultfontein met 19 – 17 gewen en in finaal teen Hoërskool President Steyn met 22 – 5 gewen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








