Hoofleiers 2024. Hoërskool SPS Brandfort het hul vier Hoofleiers vir 2024 tydens dié Hoërskool Prysuitdeling aangekondig.
- Hoofseun – Frikkie Smit
- Hoofdogter – Natasha De Jongh
- Onderhoofseun – Amohelang Maloisane
- Onderhoofdogter – Marietjie Bester
Baie geluk ook aan Emily Hobhouse Koshuis hoofseun (Altus Coetsee) en hoofdogter (Carmi Pienaar) vir 2023/2024.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf