Lejweleputswa Interskaak toernooi – Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa Interskaak toernooi. Sewe leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is uitgenooi om deel te neem aan die Lejweleputswa Interskaak toernooi. Die toernooi vind plaas op 20 en 21…
Afrika Junior Skaakkampioen – Jan Karsten O.20 Kampioen
Afrika Junior Skaakkampioen. Jan Karsten, Graad 8 leerder van Hoërskool jan van Riebeeck in Kaapstad, is vroeër vanjaar as die o.14-Afrika-skaakkampioen gekroon… en nou is hy ook die nuwe Afrika…









