FPL Kriekettoernooi – Primêre Skool Naudeville presteer
FPL Kriekettoernooi. Primêre Skool Naudeville in Welkom kan nie anders nie, as om baie trots te wees op die prestasies van hul krieketspelers by die FPL Kriekettoernooi wat in Bloemfontein…
Noord-Vrystaat Skole Tennisspan – Primêre Skool Naudeville
Noord-Vrystaat Skole Tennisspan. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is ingesluit as deel van die Noord-Vrystaat Skole tennisspan: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Skaak Sirkelwenners – Primêre Skool Naudeville
Skaak Sirkelwenners. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is aangewys as die o.14 Skaak Sirkelwenners: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Skaakproewe – Primêre Skool Naudeville
Skaakproewe. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 11 Mei aan Lejweleputswa se vierde skaakproewe by HTS deelgeneem. Uitslae: Diaan van Brakel (Graad 6)-0/16, 8ste plek Johandré du…
TSA Vrystaat Mini-toernooi – Primêre Skool Naudeville
TSA Vrystaat Mini-toernooi. Johandré du Plessis, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het Saterdag, 27 Januarie, aan die TSA Vrystaat Mini-toernooi deelgeneem in Bloemfontein. Johandré het uitstekende tennis gespeel…
Vrystaat Tennis proewe – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat Tennis proewe. Primêre Skool Naudeville leerder, Johandré du Plessis, is ‘n kranige tennisspeler. Hy het op 19 en 20 Januarie die geleentheid gehad om in Bloemfontein aan die Vrystaat…
Tennis – Primêre Skool Naudeville leerder presteer
Tennis. Johandré du Plessis, leerder van Primêre Skool Naudeville, het 15 April aan die Kloppers tennis toernooi deelgeneem. Hy het 8ste in die seuns onder 10 groep geeïndig. Meer skolenuus:…
Tennis – Johandré du Plessis genooi vir Tennistoernooi
Tennis – Johandré du Plessis, graad twee leerder, van Primêre Skool Naudeville is uitgenooi na ‘n Tennistoernooi. Hy gaan deelneem aan die Free State Mini Masters Rainbow Kids Tennistoernooi. Dit…











