Tennis. Johandré du Plessis, leerder van Primêre Skool Naudeville, het 15 April aan die Kloppers tennis toernooi deelgeneem. Hy het 8ste in die seuns onder 10 groep geeïndig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








