)

FPL Kriekettoernooi – Primêre Skool Naudeville presteer

FPL Kriekettoernooi. Primêre Skool Naudeville in Welkom kan nie anders nie, as om baie trots te wees op die prestasies van hul krieketspelers by die FPL Kriekettoernooi wat in Bloemfontein aangebied word.

Naudies se uitblinkers:

  • Johandré du Plessis is in die 0.11 Vipersspan (Divisie 1) van die FPL kriekettoernooi in Bloemfontein. Hy het gisteraand in die finaal gespeel en is gekroon as die wenners.
  • Tony Hitge en Petri van der Merwe, beide o.13, wat in die Vrystaat Vipersspan (Divisie 1) in die finaal gespeel het en gekroon is as die kampioene.
  • Petri van der Merwe (0.13), Tony Hitge (0.13) en Johandré du Plessis (0.11) is in die Vrystaat Vipersspan (Divisie 1). Ernst Fourie (0.13) en Jaydin Nel (0.13) is in die Caspian Tigersspan (Divisie 1). Die Vrystaat Vipers (0.13) en die Caspian Tigers (0.13) speel in die finaal teen mekaar in die FPL kriekettoernooi. Johandré du Plessis (0/11) speel in die finale.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal