)
FPL Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Trio

FPL Kriekettoernooi. HoĆ«rskool Trio, Kroonstad, is baie trots op hul Eerstespan krieketkaptein van die afgelope twee jaar, Miguel Menino. Miguel was aangewys as die beste kolwer by die FPL Kriekettoernooi.…

FPL kriekettoernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

FPL kriekettoernooi. Drie krieketspelers van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, Johan van Dyk, Cobus Wilken, Franco de Necker en Jarreth Scott was in die Caspian Tigers span ingesluit vir hierdie…

FPL Kriekettoernooi – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer

FPL Kriekettoernooi. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom kan nie anders nie, as om baie trots te wees op die prestasies van hul krieketspelers by die FPL Kriekettoernooi wat in Bloemfontein…