FPL Kriekettoernooi. Hoërskool Trio, Kroonstad, is baie trots op hul Eerstespan krieketkaptein van die afgelope twee jaar, Miguel Menino. Miguel was aangewys as die beste kolwer by die FPL Kriekettoernooi.
Hy het ook die 4de meeste (10) paaltjies geneem!
“Welgedaan, Miguel! Jy gaan beslis op ‘n hoë noot uit!”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










