FPL Kriekettoernooi o.15. Hoërskool Goudveld leerder, Bul Rademeyer, is in die FPL Kriekettoernooi o.15 Caspian Tiger span ingesluit. Die span het vanaf 2 tot 5 Desember aan ‘n toernooi deelgeneem en word as wenners gekroon.
Bul het 115 lopies tydens die toernooi aangeteken.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









