TSA Vrystaat Mini-toernooi. Johandré du Plessis, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het Saterdag, 27 Januarie, aan die TSA Vrystaat Mini-toernooi deelgeneem in Bloemfontein. Johandré het uitstekende tennis gespeel en eindig in die 4de plek vir seuns 0.10.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf