)

‘Tennis Social’- Hoërskool Ermelo begin met feestelike opwinding

Tennis Social’. Op Donderdagaand, 25 Januarie, het 28 gemengde dubbelspare ingeskryf vir Hoërskool Ermelo se heel eerste ‘Tennis Social’ van 2024.

Tussen ure se speel deur het die braaivleisvure en gees hoog gebrand! Na die rondomtalie- en uitspeelwestryde, het die volgende leerders plekke behaal:

  • Ryno Maritz en Elizma Swart wen teen Dick Rouillard en Wianke Cloete (7-5)
  • CR Van Dijk en Madri Van Niekerk eindig derde

In totaal was daar 108 wedstryde gespeel en elkeen daarvan was gelaai met Errie-“guts”.

Die EHS sien uit na wat 2024 vir die tennis inhou!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal