SBD Closed Chess Trials. Agt leerders van Laerskool Stulting se skaakspan het die naweek deelgeneem aan die SBD Closed Chess Trials.
Al die leerders skitterend gespeel en al agt is opgeneem in die span wat Oktober aan die Oostelike Provinsie proewe deelneem.
Uitslae is soos volg:
- Bendré Duvenage -1ste plek o/8
- Walter du Plessis – 2de plek o/10
- Handro Hickman – 3de plek o/12
- Eli Fleurs- o/12 SBD span
- Peighton van Vuuren – 4de plek o/12 dogters
- Anrico Moolman en Hannes vd Merwe – o/14B SBD span
- Bruce Myburgh- 4de plek o/16
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf