Skole Hokkie. Die derde en vierde span hokkiedogters van Laerskool Truida Kestell het die naweek aan ān skole hokkie toernooi in Senekal deelgeneem. Die spanne het net vir die pret deelgeneem en dit het ook gedien as voor-seisoen wedstryde.
Truida Kestell het teen skole soos Senekal, Laerskool Voluit, Marquard, Ficksburg en Ladybrand gespeel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf