)

You are sponsoring

Skole Hokkie - Laerskool Truida Kestell woon toernooi by

Skole Hokkie. Die derde en vierde span hokkiedogters van Laerskool Truida Kestell het die naweek aan ‘n skole hokkie toernooi in Senekal deelgeneem. Die spanne het net vir die pret deelgeneem…