o/13 Cravenweek 2024 – Twee leerders van Stulting Hoërskool, Humansdorp, is gekies vir die o/13 Cravenweek 2024 span. Die twee spelers wat gekies is, is Evan Bokelmann en Alex-Zander Botha.
Hulle gaan hulle skool en provinsie verteenwoordig by die o/13 Cravenweek, vanaf 15 tot 21 Junie, by die Hoërskool Menlopark in Pretoria.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








