ATKV Redenaars – Laerskool Stulting, Humansdorp se leerders het deelgeneem aan die ATKV Redenaars. Hulle het hul goed van hul taak gekwyt.
Vyf redenaars het deurgedring tot die volgende rondte. Dit sal plaasvind op 11 Mei by die Hoërskool Framesby.
Die vyf ATKV Redenaars wat deurgedring het is:
- JC Vermaak
- Saskia van Loggerenberg
- Lika Vermaak
- Amé Spangenberg
- Annemie Botes
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien