Archery kompetisie. Arnoux, leerder van Laerskool Stulting, Humansdorp, het Saterdag, 2 Maart, aan die Tiger Club Archery kompetisie deelgeneem. Hy het 249/300 geskiet en daarmee die 2de plek verower. Op dieselfde dag het hy aan die HTS Daniël Pienaar Archery kompetisie deelgeneem en 257/300 geskiet. Met hierdie pragtige telling het Arnoux die 1ste plek verower.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf