)

Riebeek Kasteel – Laerskool Stulting rugby en netbal presteer

Riebeek Kasteel. In ‘n baie warm Riebeek Kasteel het Laerskool Stulting o/13 rugby- en netbalspanne deelgeneem en goed gevaar. Afrigtingsessies deur Burta de Kock (Aanvallende) en Karin Venter (Verdediging) het die leerders baie nuwe idees gegee en het hulle ook nuwe vaardighede aangeleer. Die afrigting was ook toegepas in die wedstryde wat gevolg het.

Uitslae behaal:

Rugby:

  • Sterling teen Dr. GJ Joubert – wen 35 – 7
  • Sterling teen Hoërskool Porterville: wen 19-7
  • Sterling teen Curro Durbanville: verloor 17 – 7
  • Sterling teen Riebeek Kasteel: wen 17- 7
  • Sterling teen Gordonsbaai: wen 17-5

Netbal:

  • Sterling teen Paarl Gimnasium: verloor 14-4
  • Sterling teen Hermanus: gelykop 3-3
  • Sterling teen Dr. GJ Joubert: gelykop 7-7
  • Sterling teen Laerskool Bertie Bernard: wen 7-4

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal