Carlo 7’s rugby toernooi – Laerskool Stulting, Humansdorp se o/13’s rugbyspan het deelgeneem aan die Carlo 7’s rugby toernooi.
Hulle het hul goed van hul taak gekwyt.
Na afloop van die Charlo 7’s rugby toernooi het hul ‘n brons medalje verower.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien