Radikale Redenaars. Agt leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp het deelgeneem.
Hulle het deurgedring na die Provinsiale rondte (streeksfinale). Dit sal plaasvind op Saterdag, 8 Junie in Oos-Londen by Hoërskool Ooskus Gimnasium.
Die agt leerders wat deurgedring het is:
- Liviané van Niekerk
- JC Vermaak
- Saskia van Loggerenberg
- Lika Vermaak
- Amé Spangenberg
- Annemie Botes
- Annanina Maritz
- Kian Koekemoer
Vyf redenaars, Livané van Niekerk, Saskia van Loggerenberg, JC Vermaak, Amé Spangenberg en Lika Vermaak wat aan die Radikale Redenaars deelgeneem het, het elkeen gekwalifiseer in ‘n afdeling om direk aan die Nasionale byeenkoms te gaan deelneem.
Hierdie byeenkoms sal plaasvind op 19 Oktober in Gauteng.
Meer skolenuus:Â Â https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








