Matriekafskeid – Hoër Meisieskool Oranje
Matriekafskeid – Hoër Meisieskool Oranje het hul matriekafskeid gehou op 19 September. Dit was ‘n aand om nooit te vergeet nie. So sluit hulle dan hul skoolloopbaan op ‘n hoogtepunt…
Hirsch Shield – St Andrew’s College
Hirsch Shield. Photo above: o.19. The History of the Hirsch Shield Competition: The competition was first held in Gqeberha (Port Elizabeth) in 1917 and was organised by the late Mr…
Kunskompetisie – Leerders van Stulting neem deel
Kunskompetisie – Jani Wait, Elzé du Plessis en Lize Erasmus, leerders van Laerskool Stulting, het onlangs aan ‘n kunskompetisie deelgeneem. Die Kouga Munispitaliteit het die kompetisie aangebied. Hulle het elkeen…
BCVO Winterspele – Orania CVO-Skool
BCVO Winterspele. Orania CVO-Skool se rugby- en netbalspelers is tydens die BCVO Winterspele vir die BCVO se nasionale spanne gekies. Oopspan-rugby: o/13-Rugby Oopspan Netbal o/13-Netbal Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://oraniacvo.co.za/ Foto…
Insect orals – Stulting Primary School
Insect Orals – Stulting Primary School, Humansdorp amazing Grade 3’s did their insect orals the 3rd of May. Wow is an understatement. They were brilliant and beyond. They learnt so many…
Nasionale Eerlikheidsdag – Laerskool Stulting
Nasionale Eerlikheidsdag. Laerskool Stulting, Humansdorp, het 30 April Nasionale Eerlikheidsdag gevier. Laerskool Stulting het op graad 3 se waardes gefokus, naamlik, eerlikheid. Dit het saamgeval met Nasionale Eerlikheidsdag wêreldwyd. Die…
Radikale Redenaars – Laerskool Stulting
Radikale Redenaars. Agt leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp het deelgeneem. Hulle het deurgedring na die Provinsiale rondte (streeksfinale). Dit sal plaasvind op Saterdag, 8 Junie in Oos-Londen by Hoërskool Ooskus…
Boogskiet Kwaggakompetisie – Laerskool Stulting leerder presteer
Boogskiet Kwaggakompetisie. Arnoux Hattingh van Laerskool Stulting, Humansdorp het onlangs aan die Boogskiet Kwaggaklub kompetisie en die Despatch Ope kompetisie deelgeneem. Arnoux het by die Kwaggaklub 261/300 geskiet. By die…
ATKV Redenaars semi-finaal – Hoërskool Fichardtpark
ATKV Redenaars semi-finaal. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Karla Marais, Asha Joory en EJ van Zyl, het deurdring na die ATKV-Redenaars se Semi-finaal. Die semi-finaal vind plaas op…
Hockey Captain – Meet Yash Singh HeronBridge College 1st Team
Hockey Captain. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Yash Singh. Yash is the 1st team Boys’ Hockey Captain of HeronBridge College, Fourways, Johannesburg.…
Madibabeker Gimnastiekreeks – Hoërskool DF Malan
Hoërskool DF Malan leerder, Kyla Müller, het gedurende Mei aan die Madibabeker Gimnastiekreeks deelgeneem. Sy het as vlak 10-gimnas in die Double Mini Trampolien-kategorie deelgeneem. Kyla het hierdie reeks gewen.…
Comrades Appreciation – St Charles College boys received certificates of appreciation
Comrades Appreciation – On Friday, 27 October, Mrs Debbie Straw visited St Charles College to hand over a certificate of appreciation to Mr van Blerk and the boys who volunteered as stretcher…
Voortrekkers Naudeville – Kommando Jeugleiers verkies vir 2024
Voortrekkers Naudeville – Primêre Skool Naudeville, Welkom het hulle Voortrekkers se kommandojeugleiers vir 2024 bekend gemaak. Alexi van Staden en Divan van Zyl is vir 2024 verkies is. Primêre Skool Naudeville…
JF Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms – Grey Kollege Primêr presteer
JF Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms – Op Saterdag, 28 Oktober het ongeveer 100 seuns van Grey Kollege Primêr aan die JF atletiek uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. Grey het puik presteer en die atlete het…