Voortrekkers Naudeville – Primêre Skool Naudeville, Welkom het hulle Voortrekkers se kommandojeugleiers vir 2024 bekend gemaak.
Alexi van Staden en Divan van Zyl is vir 2024 verkies is.
Primêre Skool Naudeville weet dat hulle goeie leiers gaan wees.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien