Griffons Rugby. Vyftien leerders van Gouties is deur is na die finale rondte Griffons rugby proewe. Hulle is:
- Kabous du Plooy
- Pieter Reyneke
- Zander van den Berg
- Ru-Bran Kock
- Ryan Lemmer
- Thabiso Phafudi
- Toka Khooe
- Hendro Boardman
- Ruben Crous
- Jan Coetzee
- Jonathan Olivier
- Schalk du Plessis
- Jaunricht Cloete
- Nichlas Marais
- Heinru Carstens
- Wehan Mostert.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf