Akademieweek 2024 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Akademieweek 2024. Die 2024 Akademieweek het vandag afgeskop. Vyf rugbyspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Arnold Ras, Adriaan Bonthuys, Francois Maree, Jayden de Jesus en Frederik Fourie verteenwoordig BVHS by die…
Griffons Rugby – Hoërskool Witteberg
Griffons Rugby. Vier rugbyspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem Christiaan Venter, Bryan Potgieter, Chriswin Delport en Chriswin Delport was deel van die o/15A Griffons Rugby span, wat aan die o/16…
Griffons Rugby – Hoërskool Trio
Griffons Rugby. Die agt o.17 rugbyspelers van Hoërskool Trio wat ingesluit is in die Griffons rugby spelers van speel vandag teen WCNS Disas, te Reitz. Die Trio-spelers is: Die afrigter…
Grand Khomo Rugby – Hoërskool Trio
Grand Khomo Rugby. Vyf o.16 rugbyspelers van Hoërskool Trio, Kroonstad, is ingesluit in die 0.16 Griffons Rugbyspan speel vandag teen die Valke, by die Grand Khomo Rugby toernooi. Die Trio…
Griffons Rugby – Primêre skool Naudeville leerders ingesluit
Griffons Rugby. Drie 0.12 rugbyspelers van Primêre skool Naudeville in Welkom en drie o.13 spelers is ingesluit in onderskeie Griffons spanne. Dohandrè Janse van Rensburg (0/12B) Ulrich van Schalkwyk (0/12A)…
Griffons Rugby – Hoërskool Bultfontein leerders in span
Griffons Rugby. Vyf Bultie Bere van Hoërskool Bultfontein se o.15-rugbyspan, Armand Olivier, Derik Greyling, Lenro Kruger, JG van der Watt en Eddie du Toit, is ingesluit is in die Griffons…
Griffons Rugby – BVHS Rugbyspanne gekroon as ligawenners
Griffons Rugby. Vier rugbyspanne van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, o.16B, o.15A, o.15G en die derde span, is gekroon as Griffons Rugby Ligawenners. Die spanlede is as volg: O.15A span: Lourens Roux,…
Griffons Rugby – Hoërskool Goudveld leerders in o.17A Liga span
Griffons Rugby. Vier rugbyspelers van Hoërskool Goudveld, Ruben Crous, Toka Khooe, Ru-Bran Kock en Thabiso Phafudi is deel van die Griffons o/17 A-liga span. Hulle is van vandag, 5 Julie,…
Griffons Rugby – Welkom Gymnasium well represented
Griffons Rugby. Well done to Welkom Gymnasium’s u.16 rugby players. Gimmies had thirteen Gimmies representing the Griffons at the different tournaments. Eight Gimmies played at the Doom Gouws week in…
Griffons rugby – Primêre Skool Naudeville leerders in O.12A span
Griffons rugby. Twee van Primêre skool Naudeville in Welkom se leerders is ingelsuit in die 0/12A Griffons rugbyspan. Bokang Radebe en Rico Schoeman sal die 0/12A Griffons rugbyspan verteenwoordig wat…
Griffons rugby – Primêre Skool Naudeville leerders in spanne
Griffons rugby. Drie seuns van Primêre Skool Naudeville, Aiden Schoeman, Theodore Lange en Henre Rossouw is ingesluit in verskeie 0/13 Griffons rugbyspanne: Die seuns neem tydens die vakansie vanaf 25…
Griffons Rugby – Hoërskool Bultfontein leerders vir proewe ingesluit
Griffons Rugby. Hoërskool Bultfontein is baie trots op hul ses rugbyspelers wat na die Griffons Rugby proewe, ingesluit is in die Sandveld o.19 Plattelandspan. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za/ Foto verskaf
Griffons Rugby – Primêre Skool Naudeville leerders in oefengroepe
Griffons Rugby. Drie rugbyspelers van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in verskeie, voorlopige 0/13 Griffons Rugby oefengroepe. Die seuns neem gedurende die vakansie vanaf 25 tot 30 Junie aan die…
Griffons Rugby – Bokang Radebe en Rico Schoeman, Naudeville
Griffons rugby. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom, Bokang Radebe en Rico Schoeman is voorlopig ingelsuit in die Griffons Rugby spanne. Rico Schoeman 0/12A en Bokang Radebe in die…
Griffons Rugby – Hoërskool Goudveld spelers na finale proewe
Griffons Rugby. Vyftien leerders van Gouties is deur is na die finale rondte Griffons rugby proewe. Hulle is: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf
Griffons Rugby – Primêre Skool Naudeville onderwysers op bestuur
Griffons Rugby. Dit is vir Primêre Skool Naudeville in Welkom ‘n eer om twee kenners van rugby by hul skool te hê! Juffrou Anzel Schoeman is verkies tot die Griffons…
Jordania Primêre Skool seuns verkies tot Griffonspanne
Griffons rugby Na afloop van die Griffons proewe in Welkom is die volgende